Nog voor die foto sessie begin het kon ‘n mens die liefde tussen Kobus en Chantel waarneem. Dis soos ‘n bondel liefde wat oopvou met oopgespreide arms en mekaar omhels. Sy roep hom nader om saam die wilde dinge van die lewe te tem en mekaar te dra in moeilike tye. SAAM, SAAM VIR ALTYD!!!!




















