Contact
Hey Albert
Ek wil net dankie se vir die moeite wat jy gedoen het met al ons fotos. Alles het baie mooi uitgekom. Mense het baie komplimente gegee oor ons gaste album.
Dan wil ek ook net se BAIE dankie vir jou kalmte. Die dag toe ek jou gesien het om die laaste reëlings af te handel was ek na aan histerie. Jou kalmte het rerig op my ingewerk en toe ek daar ry was ek rustig.
Ook die dag van die troue, ek weet ek het kalm gelyk maar in my binneste wou ek weghol en in n donker kamertjie gaan wegkruip. Weereens het jou rustigheid op my ingewerk.
Dis n baie goeie kwaliteit wat jy het.
Dankie dat jy ons spesiale dag so mooi vasgevang het.
Cecile
Please contact us should you need any information or should you want to make an appointment to come and see us.
Email: info@joeysphotography.co.za
Cell: 083 2822 359
On the left is also a Skype button if you want to send me a message
or you can complete the form underneath
So that I can give you a call if you want, and we can have a chat before I just send you a price list.
If you are using a "free" email (gmail/hotmail/yahoo..) check your spam folder, as emails containing the words "wedding and photography" sometimes get classified as spam.










